8.23.2011

koekeloer gou {here's a sneak peek}

copyright of tjou-tjou, all rights reserved by henriette rademan

tried hard to snap my A5 letterpress artwork printed on acid free paper {an edition of 100} for you. they look so much better in real life. they will be available at the haas collective in the next few days. go and look at them up close.
{will let you know where else to find them soon}

ek het hard probeer om my A5 'jan pierewiet' kunswerke af te neem vir julle. gaan kyk daar by haas na hulle, hulle lyk veel beter van naby. daar is net 'n 100 per print beskikbaar.
{sal een van die dae vir julle laat weet waar hulle nog beskikbaar sal wees}

3 comments:

Jesse said...

Pragtig! Veral die tweede een.

tjou-tjou said...

} dankie jesse ;)

Wynand van Staden said...

Ek kan nie besluit of ek meer van no. 1 of 2 hou nie...ag sommer albei :)

if you missed it