4.17.2012

the family farmstall in paarl



if you love enamel ware like i do you must visit the family farmstall in in paarl. they have lots of stunning kitchen ware to choose from. i just can't wait to make coffee in my new coffee pot.

•••

as julle ook hou van emalje kombuisgoedjies soos ek, moet julle by die family farmstall in noorder-paarl 'n draai maak. ek het hierdie lieflike emalje koffiepot en sout-en-peper potjies daar gekoop.


1 comment:

Nicolette said...

Ek hou van die rooi, maar sal meer daarvan hou op 'n Terios!! ;-)

if you missed it