11.12.2012

gehekelde krale





i loved making this string of beads so much that i decided to make more for my online shop, soon. it is so simple to make. you need thread and nice heavy glass beads. first thread the beads on and then crochet chain stitches. pick up a bead every now and then and... viola! 

•••

ek geniet dit so om hierdie krale te maak. ek het sommer besluit om 'n paar stringetjies vir my online shop the maak. dis so eenvoudig, al wat jy nodig het is hekelgare en lekker swaar glas krale. ryg eers die krale in en dan begin jy 'n kettinkie hekel en elke nou en dan tel jy 'n kraletjie op.

No comments:

if you missed it