12.05.2012

my taal op sy lekkerste





my oversees friends, this line is afrikaans and difficult to translate. i played with type and tread and love the result and look.

•••

hier is weer ietsie eg suid-afrikaans, 'n sĂȘ-ding wat al weer amper onmoontlik is om te vertaal vir oorseese mense. ek het 'n bietjie met letters en gare gespeel en is mal oor die resultaat.

1 comment:

Megan said...

Te oulik! Dit sal lekker in 'n plaaskombuis pas

if you missed it