3.28.2014

a little sneak peek




the sweet&soutie girls are busy with a new adventure. we are collaborating on some new products. as soon as we have our final answer we'll let you in on our big secret. here's a peek at tjou-tjou and bow peep's creative process.
...

koekeloer gou. die sweet&soutie girls is besig om nuwe produkte te ontwikkel vir 'n nuwe avontuur saam hierdie jaar. sodra ons ons finale antwoorde het, sal ons die kat uit die mou laat, maar vir nou kan julle bietjie sien waarmee tjou-tjou en bow peep besig is.

No comments:

if you missed it