3.13.2014

love~love black gingham check



i'm seeing black gingham check designs all over the net and i love it!

...

ek is nou maar eenmaal lief vir geruite lap. dis heerlik om the sien dat my twee gunstelinge op die oomblik vreeslik mode is, swart en geruite patrone. mmmm, gaan moet vir my 'n geruite-rokkie of -bloesie in swart aanskaf een van die dae.

No comments:

if you missed it